Modulekode | HRA 804 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | In hierdie module val die klem op die toepassing van menseregtebeginsels op afsonderlike reproduktiewe gesondheidskwessies met die oog daarop om response gegrond op menseregte vir kontemporêre reproduktiewe gesondheidsprobleme in die Afrikastreek te ontwikkel. Onderwerpe wat behandel word, sluit die volgende in: (a) Geboortebeperking (b) Gesinsgeweld (c) Vroulike genitale verminking (d) Onvrugbaarheid en medies ondersteunde reproduksie (e) Moedersterftes (f) Seksuele geweld in tye van konflik (g) Opvoeding mbt seksualiteit en reproduktiewe gesondheid (h) Mensehandel in vroue en kinders (i) Onveilige aborsies |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 30 kontakure per semester |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Sentrum vir Menseregte |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App